DIE DERDE BEWEGING

Die Derde Beweging wil 'n forum skep waar gedagtes gewissel kan word oor die toekoms van ons taal. Aanvanklik rus hierdie forum op twee pilare. Met u hulp, kan ons hier nog pilare aan byvoeg. Die wens is dat hierdie forum moet uitgroei tot 'n taalbastion, waaruit ons kennis en rigting kan put vir 'n strategie ter behoud van ons taal aan die onderpunt van Afrika. Die eerste pilaar handel oor taalfusie en die tweede oor eentalige gebiede.

Waarom?

Dit blyk uit ondersoek dat binne die komende eeu sowat 90% van die huidige ongeveer 6000 tale in die wêreld gaan sneuwel. Die grootste probleem is voorts dat die kleinste tale eerste val en dat Engels die grootste vernietiger van die klein taaltjies is.

Dit blyk voorts dat Engels vinnig veld wen in Suid-Afrika ten koste van Afrikaans. As die huidige proses van verengelsing teen die huidige tempo bly voortduur, sal Afrikaans binne die volgende eeu waarskynlik verlede tyd wees.

Taalfusie

Eentalige gebiede

Veelgestelde vrae

Gedagteboek

 

NOG LEESBARE GOED OP DIE WEB

Vrienden van Zuid-Afrika

Afrikaans hoort by Nederlands

Roepstem

Aktief as u wil deelneem aan gesprekke om die bande tussen die Nederlanssprekende lande aan te haal.

Huis der Nederlanden in Suid-Afrika

Die Afrikanerbond

Vrye Afrikaan

Die Nederlandse Taalunie

Nederlands

U berig aan ons!

                                                                                                                                       Die Knoop: Duisende Afrikaanse Bestemmings!                 

                                

Soek Afrikaans is'die eerste ware Afrikaanse soek enjin
Soek Afrikaans

 Petrus van Eeden